17/10/2017 · As Afrikaans sou uitsterf lê jou eier oor jou erfenis. Hul vra ons om n bietjie te dink: as Afrikaans sou uitsterf , wat sal jy mis? My hele lewe is Afrikaans . My huistaal is Afrikaans , my gesin is Afrikaans . Ek bly in n dorp waar ons Afrikaans praat. Ek kan my nie indink hoe ons mense sal regkom sonder Afrikaans nie.
25/10/2017 · Hester se uitdaging hierdie week het betrekking op my eie skrywe van verlede week. Wat gaan ek mis as Afrikaans sou uitsterf ? Ek het al so baie oor Afrikaans geskryf, maar ek wil nou skryf oor ietsie waaroor ons almal grom, maar saamdoen. Ek ook! Ek.
18/10/2017 · wat sou jy die meeste mis? Dit is die onderwerp van hierdie week (19 26 Oktober 2017) se Lê-Jou-Eier uitdaging, wat deur Toortsie opgehaal is in een van hierdie week se blogs. Kom ons val in en skryf ons eie blogs hieroor. Dink n bietjie na: watter deel van jou lewe verkies jy om uitsluitlik in Afrikaans te beleef (sportuitsendings, musiek, kerk, werk, vry, droom)?, 19/10/2017 · As Afrikaans sou uitsterf sal ek hierdie kleurvolle manier van praat mis. LOS MY TAAL UIT. Nee, moenie dit uitlos nie, gebruik dit, praat dit, sing dit, skryf dit, dig dit, laat dit bloei en groei. Ek herinner bloggers en hulle lesers net weer daaraan dat al die inskrywings van die vorige Lê-Jou Eier uitdagings steeds beskikbaar bly op.
25/10/2017 · Etiket: As Afrikaans sou uitsterf Lê jou eier: As Afrikaans sou uitsterf . Oktober 25, 2017 Oktober 25, 2017 ~ Toortsie ~ 29 Kommentaar. Hester se uitdaging hierdie week het betrekking op my eie skrywe van verlede week. Wat gaan ek mis as Afrikaans sou uitsterf ? Ek het al so baie oor Afrikaans geskryf, maar ek wil nou skryf oor ietsie waaroor.
23/10/2017 · Lê-jou- eier: As Afrikaans sou uitsterf .. Posted by katrina. 30 sou wie ek is en hoe ek voel, anders lyk. Ek sou soos n vreemdeling tussen vreemdes beweeg, met n swaarte in my hart. Geluide sou anders wees. n Kruiwawiel se skreeugeluid sou nie meer die tarentaal se roep wees nie. n Berggans se veer sou net saggies spiraal …