16/05/2013 · Die stakings, en veral die onwettige stakings, is tot geeneen van die betrokke partye se voordeel nie en is n seker resep om die land se ekonomie verder te benadeel. Die bestuur van Oranje Sake Instituut doen derhalwe n beroep op sy lede om weereens te kyk na aanstelling van personeel om te konsentreer op die indiensneming van volkseie.
1. As werkers staak, word goedere nie vervaardig nie en dienste nie gelewer nie. 2. Soms moet besighede dan toemaak wanneer daar stakings is 3.Produktiwitei neem af – geld word verloor 4. Die ekonomie gaan dan ook af- geen groei 5. want besighede speel belangrike rol in ekonomie .
Die impak van beurtkrag en hoër pryse op die Suid-Afrikaanse ekonomie Authors: Ben J. Volkwyn1 Ewert P.J. Kleynhans1 Affiliations: 1School for Economics, North-West University, Potchefstroom Campus, South Africa Correspondence to: Ewert Kleynhans Email: 11289570@nwu.ac.za Postal address: Private Bag X6001, Potchefstroom 2520, South Africa Dates:, Die hoofstuk oor die sosio- ekonomiese ontwikkeling van Krugersdorp dien as agtergrond vir die bespreking van die sosiaal-kulturele ontwikkeling van die dorp. Die ekonomiese ontwikkeling is een van die faktore wat beslag gegee het aan die Brits-koloniale en uitheemse lewenswyse van inwoners, wat die eerste dekades in, 18/06/2018 · Strikes have a major impact on businesses profitability and survival, as well as the larger economy.Stakings het n groot impak op besighede se winsgewendheid en voortbestaan, asook op die ekonomie . Volgens die Departement van Arbeids is daar n groot toename in die aantal stakings. Die hoofredes vir meeste stakings is salaris en bonus.
HEDENDAAGSE SOSIO -EKONOMIESE KWESSIES Besigheidsomgewing Kwartaal 1 Onderwerp 4. VERDUIDELIK DIE BETEKENIS VAN SOSIO- EKONOMIESE KWESSIES EN DIE REDE WAAROM HULLE N UITDAGING VIR DIE BESIGHEID IS. Sosio- ekonomiese kwessies verwys na probleme in die gemeenskap wat die besigheid en die ekonomie negatief kan beïnvloed.